Annatjie Walker van Jesus is Lord-Ministries oorlede

Boet en Annatjie Walker.
Boet en Annatjie Walker.

Deur Danie Mouton Grenspos Nr 6

Annatjie Walker, bekend vir die reusewerk wat sy saam met haar man, Boet, in Port Elizabeth se noordelike areas onder minderbevoorregtes doen, is vroeër hierdie week oorlede.

Die egpaar bedryf ‘n hulpsentrum in Kleinskool waarby verskeie NG Gemeentes betrokke is.

Annatjie se begrafnis vind Vrydag, 7 Maart, om 10:00 van die Harvest-gemeente in Albertstraat, Walmer, plaas.

Ons eer haar nagedagtenis en betuig simpatie en meelewing met Boet en die familie.

Click to join movement

3 Comments

  1. Hi Boet, I salute you, courageous & faithful man. Praying for comfort and strength. Peace Dave

  2. Blessings

  3. Dear Boet,
    My heart was broken when I learned of Annatjie’s death. She is dancing with Her Lord while we mourn and suffer. Be strong. The Lord said “I will NEVER leave you nor forsake you. Rest in Him. He is you ALL SUFFIECIENT ONE.