‘Christene moet saambid vir uitdagings in SA’

Heinz Winkler
Heinz Winckler,

Deur Tygerberg 104FM

Christene moet as ‘n eenheid saambid vir die talle uitdagings in ons land. Dit was die duidelike boodskap waaroor Christene oor alle demoninasies op Sondag (Februarie 5 2017) ooreengestem het by die Biddag vir Reen byeenkoms by die Every Nation kerk in Goodwood.

Christene het gebede opgese en God gevra vir buite seisoen reen wat, nie net drasties in die Wes-Kaap benodig word nie, maar landwyd. Die bekende Gospel sanger Heinz Winckler het met Tygerberg 104fm nuus gedeel waarom hy die byeenkoms bygewoon het. (Luister onder).

- Advertisement -

Die 67-jarige Julie Naidoo van Hanover Park was ook by die diens… (Luister onder).

- Advertisement -

Naidoo sê Christene moet in God verenig… (Luister onder)

 

Comments are closed.