Die Skattejagbybel: Studiebybel Vir Kinders — ADVERTORIAL

Kan jy onthou toe jy jou eerste Bybel gekry het? Het Ma of Pa, Ouma of Oupa dit vir jou gegee of dalk ’n vriend of familielid? Dit is vir baie mense ’n spesiale oomblik in hul lewe, een wat hulle nie sommer vinnig vergeet nie.

Ek onthou myne, want my ma het my naam op die binneblad verkeerd gespel; ek was 7 jaar oud … Ons het ’n paar mense gevra en die terugvoer was verskriklik interessant, kyk gerus hierna:

Die unieke Skattejagbybel is die perfekte geskenk vir jou kind sodat hy/sy eendag hul eerste Bybel met groot genot onthou. Volkleur, volteks en vol avontuur! Sou dit nie wonderlik wees as jou kind die skatte van die Bybel saam met jou kan ontdek en God leer ken nie? Daar is tog geen groter gerusstelling as om te weet dat jou kinders Jesus ken en Hom volg nie.

Die 9 belangrikste leerervarings word gebruik om die boodskap van die Bybel aan kinders te
verduidelik d.m.v 9 karakters, die Weggies.
Die nuwe Skattejagbybel neem jou en jou kinders saam op ’n wonderlike avontuur om God en Sy skatte te ontdek. Dit vorm die ideale “brug” tussen Kinderbybels (Prentebybels) en ’n gewone Bybel. Kinders sal op hul reis saam met die 9 oulike “Weggies” leer om die Woord te lees en te geniet sodat dit uiteindelik deel van hul lewe word. (Die naam vir die “Weggies” is afgelei van die eerste Christene in Handelinge wat bekend gestaan het as “mense van die Weg”)

- Advertisement -

’n Wonderlike geskenk
Met Kersfees om die draai, bederf elke kind in jou lewe met ’n Skattejagbybel – dit is ’n ware lewensgeskenk waarmee die blye boodskap van die Bybel oorgedra en ’n diep liefde vir God se Woord gekweek kan word.

Click to join movement

Die Skattejagbybel – “Lees dit, leer dit en leef dit”.

Vir meer besonderhede:
021 913 4172
info@cmpublishing.co.za
www.skattejagbybel.co.za

Comments are closed.