Tag: CD-Resensie

Shofarband…ons sal sing!

CD-Resensie deur Nagel Myburgh shofarband — Ons sal sing Die CD bevat opnames van Shofar Gemeente se oorspronklike liedere, met komposisies van Jaques van Tonder, James Pringle, Richard Wade, Robert Kellerman, Hennie Swart, Jane la Grange, Fred May, Christo Viljoen en Markus Coetsee. Ons sal sing is ’n besondere musikale […]