Tag: KMMC

Johnny Louw terug in die Karoo

Evangelis Johnny Louw sal terug in die Karoo wees vanaf 7 – 10 Augustus om ʼn breë spektrum praatjies te lewer in Middelburg en Hanover. Louw is ʼn welbekende spreker in die Karoo deur sy betrokkenheid by die Karoo Mighty Men Konferensie (KMMC) in 2012 en 2013. As een van […]