Tag: sexual orientation

Insiggewende seminaar oor die Bybel en selfdegeslagverhoudings

Deur Ds Gideon Aggenbag Op Saterdag, Junie 11, het Blouwaterbaai Familiekerk in Port Elizabeth ‘n insiggewende seminaar oor Die Bybel en Selfdegeslagverhoudings aangebied. Ek was aangenaam verras deur die wye verskeidenheid dissiplines wat betrek is en waaroor verskeie sprekers hulle kennis en ondervinding met ons gedeel het. André Bekker het die […]