Tag: vrouegroep

Vroue geniet koninklike behandeling

Op Woensdag November 28 het die opgewondenheid hoog geloop by die vroue van Women in Action, van Wesbank, Kuilsrivier. Dit was ook heel te verstane want hulle het net gewag vir die bussie van Women on the Move 4 Christ Ministries om hulle te kom haal vir ‘n onvergeetlike dag […]