Wat die kerk in PE oor onderwys sê

Deur Danie Mouton

“Die onderwysbedeling in Suid-Afrika, en spesifiek die Oos-Kaap, moet gered word,” blyk uit die terugvoer van ’n wyd-verteenwoordigende konsultasie tussen predikante en pastore in Port Elizabeth.

Die konsultasie word beskryf as die mees verteenwoordigende gesprek ooit in Port Elizabeth se geskiedenis.  Die hele geloofspektrum, van denominasionele kerke, verby charismatiese en pentakostalistiese groepe tot Afrika-onafhanklike kerke was verteenwoordig.

Onder die opskrif Redeeming education sê die konsultasie die volgende:

  • The Department of Education, schools, teachers and parents are important partners for the church in bringing hope and healing to the educational system.
  • Government officials must be held accountable for funding and managing a healthy system.
  • Educators needs to be encouraged and supported to work diligently.
  • Learners must be taught to use their opportunities fruitfully.
  • Teacher-burnout, the lack of learner-discipline, and child- and single parent-headed households are real causes of concern.
  • Churches play a role in supporting schools by helping to provide
    • life skill programmes for students,
    • value-driven education,
    • safety and security,
    • organisation of community involvement, and
    • opportunities to adopt schools in order to give relevant support (e.g. feeding programs and provisions of clothing).
  • The church needs to regain its strong historical involvement in education.
  • Guidelines for community involvement with schools need to be developed.

Lees gerus ook op watter wyses gemeentes skole kan ondersteun.  ’n Aankondiging oor regrukplanne vir die Oos-Kaapse onderwysstelsel deur me. Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, word vandag verwag.

One Comment

  1. Hierdie berig het my, as onderwyser, so bemoedig.

    May the church truly regain its strong historical involvement in education!