Author: Marzanne Slabbert

Artful faith: Die profetiese kunstenaar met ‘n leervoorskoot en deesdae ook joernaal in die hand!

’n Rubriek waarin Marzanne Slabbert die enigmatiese samesmelting van geloof en kuns in Suid-Afrika ondersoek. Kom saam met haar op ‘n artistieke reis en verken die baie maniere waarop God die visuele kunste gebruik! Ek het Neil vir die eerste keer raakgeloop in 2023 by RE-Frame, ‘n Doxa Deo kunsuitstalling […]