Kerke: ’n baken van hoop? Waar is die hoop? Mense het rede om tans bedruk en swaarmoedig te wees, weens soveel uitdagings soos armoede, werkloosheid, regeringskorrupsie, misdaad, droogte, haat, rassisme, grondhervorming, egskeidings en depressie, waarmee hul daagliks worstel. Om dit als te kroon is die einste plek — die kerk, […]