[notice]KENNY SMAL, prokureur van Alberton het gedurende 2009, op 47 jarige ouderdom, voor die deur van die dood gestaan as gevolg van gervorderede serose van die lewer veroorsaak deur drankmisbruik. Medici het hom slegs ‘n paar weke gegun om te lewe. Tydens sy hospitalisasie en behandeling aanvaar hy Jesus as […]