Deur Fanie Laubscher “Watse klippie lê op jou lessenaar?” Een van my kliënte vra die vraag. Ek kyk na die klippie en glimlag. Voordat ek kan antwoord besef ek nou vir die eerste keer die dankbaarheid en ervaring wat die klippie verteenwoordig. Hierdie jaar het ek my seuntjie saamgevat na […]
Tag: getuienis
Lesse oor vennootskap met God — ‘n getuienis
[notice]Die deelname van die Living Ball rugbyspan by die eerste Sewes Primier-liga in George verlede maand was die realisering van ‘n droom wat God 10-jaar gelede in Manie du Toit se hart geplaas het. Du Toit is ‘n voormalige sportman en stigter van Living Ball – ‘n bediening wat die […]
Dood, hemel toe, en terug met ‘n getuienis van God se genade
[notice]Dr Chris Russouw, afgetrede veearts en tandards is lidmaat van ‘n NG gemeente in die Suid-Kaap. Verlede jaar in Oktober, het hy ‘n motorfietsongeluk gehad. Hy was in die intensiewe sorgeenheid opgeneem met 7 rib frakture en ‘n kleinbreinbloeding en het geweldig pyn ervaar. Hieronder volg sy getuienis oor die […]