[notice]Dr Chris Russouw, afgetrede veearts en tandards is lidmaat van ‘n NG gemeente in die Suid-Kaap. Verlede jaar in Oktober, het hy ‘n motorfietsongeluk gehad. Hy was in die intensiewe sorgeenheid opgeneem met 7 rib frakture en ‘n kleinbreinbloeding en het geweldig pyn ervaar. Hieronder volg sy getuienis oor die […]