Deur Neels Jackson — Oorspronklik gepubliseer in Beeld Die Bose is ’n werklikheid. Daaroor is daar instemming in die NG Kerk. Maar of die duiwel ’n persoon is – daaroor is daar meningsverskil. Dit is kortliks die uitslag van die algemene sinode in Port Elizabeth se hantering van ’n rits […]