‘n Afgetrede predikant van Despatch het op sy 75ste verjaardag as skrywer ontpop. Ds. Alwyn Griebenow se eerste boek, Die sewe kruiswoorde, het op Goeie Vrydag op sy verjaardag in die vroeĆ« oggendure van die Kaap af in Despatch aangekom. Dit is later die oggend tydens ‘n Nagmaaldiens by Sondagsriviermond, […]