Deur Fanie Laubscher “Watse klippie lê op jou lessenaar?” Een van my kliënte vra die vraag. Ek kyk na die klippie en glimlag. Voordat ek kan antwoord besef ek nou vir die eerste keer die dankbaarheid en ervaring wat die klippie verteenwoordig. Hierdie jaar het ek my seuntjie saamgevat na […]