Tag: vergifnis

Vergifnis, so vry soos ‘n bergfiets — wanneer jy word wat jy weet

Oorspronklik in Kerkbode gepubliseer “Ek onthou skrapnel, gebreekte glas, brandende voertuie, gillende mense. Die reuk van die dood wat in die lug hang.” So beskryf ds Chris Barnardo van die NG gemeente Kuilsrivier-De Eike die Kerkstraat-borrontploffing wat hom jare gelede, op’n vreemde manier, die lewe in geskiet het. 20 Mei […]