Verwerp nie homoseksueles nie, maar sonde Die Creare Christen Kuns Opleidingsentrum in Bloemfontein is vroeg verlede week deur die Menseregte Kommisie skuldig bevind aan diskriminasie teen homoseksueles as gevolg van stellings in sy beleid. Die stelling in die sentrum se beleid wat gelei het tot die bevinding is dat dienste […]
Author: Stefan Lotter
Oosthuizen — ‘Aborsie stop by ons’
[notice]Bloemfonteinse dokter Faan Oosthuizen is toegewyd om teen aborsie te staan ten alle koste. Alhoewel hy nie altyd pro-lewe was nie het hy vanaf 1997 gevoel die Here roep hom om die waarheid oor aborsie te vertel – dat dit moord van hulpelose babas is. Hy glo dat Suid-Afrikaanse Christene […]
Free State dedicated to Jesus Christ
New beginning in historic building The Body of Christ in the Free State gathered in Bloemfontein on Saturday (October 13) to dedicate the province to God, with representatives of different denominations, cultures and political parties, humbly committing the region to the Lord’s governance and leadership. The dedication held at the […]
Onderwysers toegerus vir vernuwing
Equipped for better relationships Vernuwing in verhoudings onder onderwysers, kinders en ouers is sekerlik die eerste stap in ‘n nuwe rigting in Suid-Afrikaanse skole. Die vierde Nasionale Christen Onderwysers Konvensie (NCOK) is die naweek by Oranje Meisies Skool in Bloemfontein gehou en het juis hierdie aspek van die land se […]
Heerskappy van dakke af besing
Die interkerklike band lei die skares in aanbidding. WOORD oor ‘n stad, aanbidding van ‘n lewende God en intense gebed. Dit kan amper die 11de Rose City Praise and Worship wat Dinsdagaand (September 4) op die dak van Mimosa Mall in Bloemfontein gehou is opsom. Ten spyte van ‘n verskuiwing […]