News

Nuus van Oos-Kaap sendelinge in Japan

[notice ]Hieride berig is van ‘n spesiale uitgawe van die Oos-Kaapse NG Kerk nuusbrief, Grens-Pos, oor die verskriklike aardbewing, voortgaande na-skokke, die tsunami en ontplooiende kernkragkrisis in Japan. [notice] Deur Danie Mouton Drie gesinne met noue Oos-Kaapse bande werk as sendelinge in Japan. Stephan en Keiko Smithdorff, met hul gesin, […]

Japannese Christene gee Xhosa Bybels aan SA kinders

“Weet julle waar is Japan? Dis baie ver, anderkant die aarde, en van doer ver af kom Miwa,” het die 80-jarige Ouma Nellie Johnson onlangs aan 40 opgewonde gesiggies van Mbekweni  verduidelik terwyl ‘n Japanese besoeker, Miwa Teauche, aan elkeen ‘n kleurvolle Kinderbybel in hul moedertaal, Xhosa, uitgedeel het. Miwa […]

Prayer warriors head for Helenvale

Port Elizabeth prayer warriors will gather in force in Helenvale on Saturday morning to pray against crime in the troubled area. Organisers of this mass prayer event, the Helenvale Upliftment Forum (HUF), urge Christians in the city to turn out in numbers for this strategic prayer initiative that was inspired by […]