Hoogland

WELKOM
Hoogland is soos ‘n rivier wat wyd vloei met God se lewende water. In gewone Afrikaans beteken dit dat ons aan die beweeg wil bly, dat ons wil werk waar God reeds besig is, en dat ons met wat ons het ‘n verskil in sy wêreld maak. Kom saam!

Wil jy deel van ‘n kleingroep raak?
Mail Riana by riana@pehoogland.co.za.

Wil jy by eredienste betrokke raak? As jy kan sing, ‘n instrument kan speel, met ‘n rekenaar kan werk, ‘n klankbord kan hanteer (of wil leer hoe) of op enige ander manier betrokke wil raak, mail die kantoor by riana@pehoogland.co.za.

Enige ander vrae?
Mail info@pehoogland.co.za.

- Advertisement -

Eredienstye
Ons vier God se teenwoordigheid.
By Hoogland is ons eredienste een van die belangrikste geleenthede waar ons God se teenwoordigheid saam met mekaar vier. Alhoewel ons by van ons dienste verskillende style van aanbidding het, is dit vir ons belangrik dat Hooglanders en gaste van alle ouderdomme en met verskillende spiritualiteite by al ons dienste welkom sal wees.
Tye
Tydens skoolkwartale
08:00: Informele diens
10:00: Klassieke diens
18:30: Kontemporêre diens
Oor langnaweke en tydens skoolvakansies
09:00: Klassieke diens
18:30: Kontemporêre diens

Click to join movement

KONTAK ONS

Adres: Isobellaan 1, Charlo, Port Elizabeth 6070
Telefoonnommer: 041 367 1485
E-posadres: info@pehoogland.co.za
Webwerf: www.pehoogland.co.za
Facebook: http://www.facebook.com/pehoogland/

Comments are closed.