Tag: boekresensie

Maria Magdalena se storie

Boekresensie deur Amanda Mould MARIA MAGDELENA deur  Ellen Cunderson Taylor Genre: Christelike Bybelroman Daar is wonderlike Christelike boeke ook in Afrikaans beskikbaar. Maria Magdalena se storie is vertel in ‘n manier wat ons ‘n beter verstand kan kry oor hoe ‘n vrou in die tyd van Jesus so ‘n lewenswyse […]