Tag: EFF

NG Kerk voer gesprek met EFF

Oorspronklik gepubliseer in GrensPos – Nr 2 25 Januarie 2018 (NGK Ooskaap nuusbrief) Gustav Claassen, algemene sekretaris van die algemene sinode, vertel van ‘n ontmoeting tussen afgevaardigdes van die algemene sinode en die EFF: In ‘n poging om met politieke partye en ander rolspelers in gesprek te tree en ons […]