Oorspronklik in Maroela Media gepubliseer Die besluit van die NG Kerk se buitengewone algemene sinode waar die gay kwessie weer onder die loep gekom het, is bekendgemaak. Die algemene sinode het herbevestig “dat die huwelik deur God ingestel is as ʼn heilige en lewenslange verbintenis tussen een man en een vrou […]
Tag: gay debat
Gay debat — NK Kerk plan buitengewone Algemene Sinode
Oorspronklik in Kerkbode gepubliseer Die buitengewone Algemene Sinode van die NG Kerk wat weer sal besin oor verhoudinge tussen mense van dieselfde geslag, gaan van 7 tot 10 November vergader. Die sinode word gehou in die kerkgebou van Pierre van Ryneveld waar die Oostelike Sinode ook van 23 tot 26 Oktober […]