Oorspronklik in Kerkbode gepubliseer Die buitengewone Algemene Sinode van die NG Kerk wat weer sal besin oor verhoudinge tussen mense van dieselfde geslag, gaan van 7 tot 10 November vergader. Die sinode word gehou in die kerkgebou van Pierre van Ryneveld waar die Oostelike Sinode ook van 23 tot 26 Oktober […]
Tag: gay verhoudings
NG Kerk: Gays sal moet wag
Oorspronklik in Netwerk 24 gepubliseer Die NG Kerk hou by die besluit van sy algemene sinode om gay lidmate op elke vlak te verwelkom, maar die uitvoering daarvan is vir twee jaar uitgestel. Dit beteken gay proponente mag voorlopig nie in die amp van leraar georden word nie, tensy hulle selibaat […]
NG Kerk aanvaar voorstel: ‘Kerkrade moet self besluit oor gay verhoudings’
Oorspronklik gepubliseer in Netwerk24 Die NG Kerk se algemene sinode het gekies om vorentoe te beweeg in die kerk se standpunt rondom selfdegeslag verhoudinge. Voorstel twee van dr André Bartlett is aanvaar met 102 stemme teenoor die 88 stemme wat dr Chris van Wyk se voorstel aanvaar het. Voorstel 2 […]