Tag: Genesings

Genesing getuienisse uit Ugie

Deur Ds. Willie Schoeman – Oorspronklik gepubliseer in Grenspos Nr 18 (9 Junie, 2011) Kobus Bester is ‘n boer in ons omgewing. Hy is ‘n paar jaar gelede met kanker van die dermkanaal gediagnoseer. Laas jaar was hy in November by ‘n chirurg in Oos-London. Die het hom opereer en […]