Tag: Heilige Gees

MPA Konferensie in PE fokus op Heilige Gees-geinspireƫrde vernuwing

Human Hearts-stigiting bied op 22 en 23 Augustus, die MPA-Konferensie aan in samewerking met die NG Gemeente Kraggakamma, in die saal op die hoek van Gazaniastraat en Broadwaylaan in Sunridge Park, Port Elizabeth. Die Moreletapark Assosiasie verbonde aan Moreletapark-gemeente in Pretoria streef daarna om kerkleiers en lidmate in hul persoonlike […]