Resensie deur Dr Bernhard Ficker Met die verskyning van sy boek “Wat is God se hart vir sy Kerk – Is Kerk hoegenaamd goed vir my?” maak Jan Oosthuizen ‘n belangrike bydrae tot die godsdienstige boekerak. Die fokus van die boek is veral die plaaslike gemeente. Deur die dekades het Oosthuizen […]