Tag: Springbok

Bid vir die Springbokke

Ds Freddie Ayford, leraar van diĆ© VGK-gemeente Huguenot, vra voorbidding vir Peter de Villiers (nasionale rugbyafrigter en lidmaat van die gemeente) en die nasionale rugbyspan op Sondag. Volgens ‘n berig in die NG Kerk van Wes- en Suid-Kaapland se Vrydagnuus nuusbrief, gaan die kerk tydens die erediens vir (soos hulle […]