Author: Danie Mouton

Nuusflits oor Belhar-Belydenis

Die NG Kerk se Algemene Sinode het vanmiddag besluit om die kerkordelike proses te begin wat tot die insluiting van die Belhar-Belydenis in die belydenisgrondslag van die NG Kerk kan lei. Per besluit moet twee-derdes van kerkrade Belhar met ‘n twee-derde stem goedkeur, waarna al die streeksinodes dit ook moet […]

Bid vir die Springbokke

Ds Freddie Ayford, leraar van dié VGK-gemeente Huguenot, vra voorbidding vir Peter de Villiers (nasionale rugbyafrigter en lidmaat van die gemeente) en die nasionale rugbyspan op Sondag. Volgens ‘n berig in die NG Kerk van Wes- en Suid-Kaapland se Vrydagnuus nuusbrief, gaan die kerk tydens die erediens vir (soos hulle […]

Beswaar teen bewerings van plundering

Die NG Kerk het gister beswaar gemaak teen ‘n berig in Beeld waarin die kerk genoem is in verband met beweerde plundering van die staatskas in die skemerjare van die apartheidstyd. Media24 se koerante berig vandeesweek dat die Openbare Beskermer beoog om ‘n volledige ondersoek uit te voer. In die […]

Roepman, die fliek

Movie review deur Danie Mouton ROEPMAN – Film met Paul Eilers as regisseur en gegrond op Jan van Tonder se gelyknamige boek. Wat ’n wonderlike ervaring om ’n Afrikaanse fliek van Roepman se gehalte op die wye doek te sien.  Dit is ’n fliek wat mens diep laat dink. Die […]

Tsunami update: thousands starting again

By Danie MoutonStephan Smithdorff was sent by the Uitenhage-North Dutch Reformed Church to carry out mission work under the banner of Operation Mobilisation. Here is Stephen’s report on the latest relief work in Japan: “Dear friends, “I just returned on Tuesday from a very fulfilling trip to the earthquake-tsunami stricken […]

Nood van Libiese studente

Deur Danie Mouton Ds Jurie Goosen (Internasionale Studentebediening Stellenbosch) vertel meer oor die lot van Libiese studente in SA: Beste medegelowige Talle Libiese studente op die Stellenbosch kampus word geraak deur die oorlog in hul land. Baie is besorg oor die veiligheid van hul families in Noord-Afrika en sommige het […]

Drie Afrikaanse kerke reik saam ’n verklaring oor die verkiesing uit

Deur Danie Mouton Die voorsitters van die Algemene vergaderings van drie Afrikaanse kerke het ‘n gesamentlike verklaring oor die komende verkiesing uitgereik waarin burgers aangemoedig word om te stem. Hulle skryf onder meer: Verantwoordelike Christene mag nie die geleentheid om ‘n positiewe invloed op die regeerders van die land uit […]