Maria Magdalena se storie

Boekresensie deur Amanda Mould

MARIA MAGDELENA deur  Ellen Cunderson Taylor
Genre: Christelike Bybelroman

Daar is wonderlike Christelike boeke ook in Afrikaans beskikbaar. Maria Magdalena se storie is vertel in ‘n manier wat ons ‘n beter verstand kan kry oor hoe ‘n vrou in die tyd van Jesus so ‘n lewenswyse kon lewe.

Die storie gryp aan ‘n mens se hart, veral die storie van hoe sy as ‘n jong meisie dalk verkoop was deur haar eie vader. Die storie is naby aan baie vrouens se harte want hulle lewens is baie keer nie uit ‘n self keuse nie maar omdat hulle weggegooi word deur hulle eie pa’s.

- Advertisement -

Om ‘n prostituut te wees in die vroeer tye was ‘n doodsvonnis. Ek glo nie ‘n vrou kies om ‘n prostituut te word nie; omstandighede en slawery wat vandag nog ‘n groot probleem is maak dit baie keur onmoontlik vir ‘n vrou om enige ander lewe to kies. Maar dank die Here daar is ‘n uitweg.

Click to join movement

Onthou hierdie boek is net om u ‘n idee te gee wat met Maria Magdalena dalk gebeur het. Dit is nie n’ ware vertolking nie. Ons kan baie lesse uit hierdie boek neem maar die Woord van God die Bybel moet altyd ons gids wees vir die lewe en die vertolking van die stories. Geniet die lees van hierdie boek.

Comments are closed.