New SA ‘marathon’ record set by Springs church

A new marathon record was set in South Africa this month. And no…it was not a running race over 42.2 kilometres but a sprint through the Bible in which fired-up members of the AGS Jesus is Lig Gemeente, Springs read out aloud the whole Old Testament and New Testament in an impressive 75 hours from the 14th to the 18th of February.

Gateway News spoke to Sonja Gerber, a pastor at the church, who accepted a challenge from Gerhard Nell of Lofdal Gesinskerk in Middelburg, Mpumalanga, which has completed two Bible reading marathons since accepting a challenge from the Eastern Cape pioneer of this spiritual endurance event, Illona de Wit, who has been hosting and promoting them since 2018.

Sonja said at the start of the year she asked the Lord what He wanted from them in this year in which the country is in a dire state, many people are unemployed and hungry and there is an election. She was led to arrange a 21-day congregational fast in February for people to seek the Lord’s face for His plans for them in their spheres of influence. And then she was led to incorporate the Bible marathon into the time of fasting.

Sonja Gerber completing her last round of reading during the marathon

“And I think that’s why we got so many lovely testimonies from people who took part in the Bible marathon — because they were fasting as well,” she said. [See testimonies at bottom of this page from some of the people who participated in the Bible-reading marathon]

- Advertisement -

The Springs marathon also broke new ground with its venue. As the church is far out of town and draws members from different surrounding areas, it became clear that it would not work to use it as the marathon venue. This led to a decision to let people read from home with readers signing on to WhatsApp some time before the start of their slots to assure continuity. Readers completing their slots posted the chapter and verse they had reached.

Linda Brits during the marathon

Reading slots were 30 minutes and several people chose to read out loud for two to three hours. A number of participants took several slots during the 75 hours.

Sonja said enthusiasm for the marathon was high and late at night and in the early hours of the morning some people would WhatsApp the next person asking: “Aren’t you tired? Can’t I read for you?”. Two women, Amanda du Toit and Oni Loggenberg stepped in to oversee the smooth running of the event, staying up through the night in the process.

- Advertisement -

Pastor Ben Loubser, leader of the church, taking a reading stint

She said that from congregants’ testimonies it was evident that God used the reading-out of His Word to “open more doors to speak into people’s hearts”. One of the readers, Koos Oosthuizen, testified that while reading the Bible he was healed of arthritis and able to “throw away my crutch and walk normally without pain”. Her husband Danie twice experienced a beautiful aroma in the early morning hours, which they later realised must have been from God’s presence. Sonja herself experienced healing from painful, itching eyes during the time of fasting and Bible reading.

“I would definitely encourage other churches to take up the [Bible-reading marathon] challenge. You will just be filled in your spirit man You will know that God is there and that he’s talking to us,” she said.

TESTIMONIES FROM THE BIBLE-READING MARATHON:

Angie Botha
PSALMS 111:9
He has paid a full ransom for His people. He has guaranteed His covenant with them forever. What a holy, awe-inspiring name He has.
Ons God is getrou, trust God and honour Him for who He is.

Anna Eksteen
PSALMS 134
Kom loof die Here alle knegte.

Heleen Fourie
Wow, ek lief Psalms. Loof die Here want Sy goedertierendheid is tot in ewigheid!!. Dit borrel in my want ek is so bly want Jesus het my lief, Hallelujah!!

Hetta Pelser 
Spreuke 12:8 – alles kom tot niks. Die slotsom is dit: Dien God en gehoorsaam sy gebooie.

Hannes Pelser 
Dit was nogal insiggewend. Spreuke 28:9 – as jy wegdraai van die wet van God, sal jou gebed `n gruwel wees vir God. Wie ore het moet luister en doen.
Dink net hoe nietig is die mens dat God na die mens verwys as ‘n wurm en tog neem God ons hand en help ons.
Jesaja 41 – dink net aan die bemoeienis met die deur God die Almagtige, Skepper van hemel en aarde.

Marie Langdon
Dis `n voorreg en plesier om God se Woord te lees en hardop uit te spreek. 
Wow! Wat `n voorreg en eer om Vader, Here Jesus Christus, Koning van die konings en HERE van die here te verheerlik wêreldwyd.

Amanda du Toit
Here is dit hoe herlewing voel?
Gaan dit regtig begin by hierdie handjie vol mense?
U wys vir my ons gooi die emmers vuil water uit. Was ons skoon met skoon nuwe water Heer. Groote God aan U die eer. Kom stort dit nou uit in my siel. 
I love you, I love you Lord I love you. You are my God my Lord my King my Everything. Thank you Lord for saving my soul.
Dankie dankie dankie Here.Ons loop nou afdraande. Die swaar trokke vol hartseer, pyn, siekte en swaarkry se remme gee die gees. Hulle raak buite beheer en gee oor aan die genade van ons Verlosser. Ek sien hoe hulle jaag in die sand langs die pad en tot stillstand kom.Ek het `n stuk uit Ester vir Pastoor gelees. Van Haman wat die galg gebou het en self daaraan gehang is. Ek ervaar dat die wraak ons nie toekom rondom O’Niel nie. Dat die Vader sal doen wat gedoen moet word. Maar dat ons kan vra om hom te sien. En da tons hom gaan kry, nie net besoek nie. Sy genade is genoeg vir ons. Dat ons die kind sal kan leer soos ons beloof het toe ons hom ingeseën het. Op `n stadium het die eerste reël van liedjies die een na die ander by my opgekom. WOW!! Dit is soos die Gees baie met my praat wanneer ek bak en dit net ek en die Gees in die kombuis is. Die trane het net geloop en die verligting was groot. Ek is oortuig dat daar herlewing in mense se lewens gaan gebeur. Liggaam siel en gees bly opkom. Dankie Jesus vir elke druppel bloed.Hou my trou asseblief my Heer.

Ek vra hoekom het ons nog nooit so ‘n marathon gehad nie, want die siele wat nou vervul word was nog nooit so ryp nie. Ek sê net dankie, dankie vir die Here. Here my woorde is op, ons luister Here. Praat met ons deur U Woord. Al die lof en al die eer kom U toe. Niemand soos U Here. Niemand soos U.

Francis Loubser 
God is groot en wonderbaar.
Dankie Jesus vir U woord wat so getrou is, my gees voel so vol.
Wat ek ervaar is dat satan het probeer `n wig in Jesus is Lig te bring maar God het deur die Bybelless Marathon Sy kinders weer kom saambind en `n sterk eenheid gebring. 

Ben Loubser 
God se woord deur die krag van Sy Heilige Gees salwing praat so duidelik met ons. Dankie Jesus dat ons U woord kan in-asem, dat dit dan deel van ons hartklop en lewe is. Asseblief vir meer in Jesus Christus se Naam.
Toe ek gelees het, wow, toe gee God ons Vader Yahweh vir my woord vir môre oggend. Moet dit nie mis nie. Jesus gebruik verseker nog Sy Woord om met my en jou te praat. Ons lees en asem die woord te min in. 

Danie Gerber 
Jesus sê vir die Vader, kyk na U kinders, die liefde wat hulle het vir U en vir My. Jesus het voorspraak gemaak vir elkeen wat getrou is.
Ek het vanoggend na ek gelees het 03h00 – 04h00 in ons gang die mees asemrowende reuk ervaar en toe Sonja bidkamer toe gaan net na 05h00 toe kry ek weer die reuk in ons slaapkamer. Eers gedink Sonja het parfum gespuit, maar dit was `n soet reuk wat onbeskryflik lekker ruik en ek was alleen in die kamer. Toe besef ek dit kan net Jesus wees wat kom besoek aflê het. Ek was behoorlik aangedaan met die teenwoordigheid van Abba Vader. 

Errol Grobler
Op my verjaardag begin lees uit die Nuwe Testament. Ook `n nuwe begin vir my.

Annette Minnaar 
Dit was baie interessante gedeelte wat ek gelees het. Gaan weer lees. Die Here was so getrou aan Sy Woord en volk en goed vir hulle, jaar ook baie regverdig.  Hulle was baie geseënd.
Wat vir my die meeste beteken en uitgestaan het is die wete dat al is jou geloof so groot soos `n mosterdsaadjie, God jou so lief het net soos jy is. Jy kan groei en sterker word deur sy woord elke dag opreg te bestudeer en Hom te loof en prys. 
Ons moet soos klein kindertjies wees, nie in optrede nie maar in hart en siel en gees. Rein, onskuldig en vergewensgesind elke dag van ons lewe. Ons moet streef om meer soos God te wees en minder van onsself. 
Ek wil vir God dankie sê dat Hy ons Herder is en altyd die skape sal agter los om daardie een verlore een te gaan soek. 
Aan U o Here, kom al die lof en eer toe en ons sien uit na U koms op die wolke saam met U engele.

Mikaela Coburn 
Dit was ongelooflike strukkie gewees en het eintlik baie geleer. Dit was baie geseënd gewees. Ons moet gereed wees, ons weet nie wanneer is die koms van Christus nie. Dit kan enige dag gebeur en as dit gebeur en ons is nie gereed nie gaan God vir ons sê: “Gaan weg Ek ken julle nie”. WEES GEREED. Sterkte aan elkeen wat vandag gaan lees. Mag ons Hemelse Vader by julle wees en julle seën.

Dorothy Vieira
Dankie Here Jesus ons het U woord ingeasem in ons gees mens in.
JEREMIA 45
Sjoe ja, wanneer die mens kla oor ekstra dinge wat gedoen moet word wat van jou gevra word, raak mens met tyd so bewus van jou “pligte” jy haal jou oë van Jesus af. Dan verdwyn jou vreugde. Ons verdien niks soos in vers 5 staan, en sou jy vir jou groot dinge soek, soek dit nie.
Ek bid dat ons ons oë op Jesus hou.
Ek is diep diep geraak oor hierdie gedeelte. Alles waaroor geprofeteer is is hierin saamgevat. Dit was `n heilige tyd vir my. Jesus was in nood in die tuin. Maar het opgestaan, is verraai, maar het voort gegaan. Is so erg gemartel en vermink dat Hy onherkenbaar was. En dit vir my. Vir ons. Hy was gespot, maar het geroep dat God hulle moet vergewe. Daar het Jesus reeds soos ons advokaat opgetree. Ek is so dankbaar. Dankie Jesus. Dankie vir U liefde.

Koos Oosthuysen

Koos Oosthuysen
Jehovah Rapha het my volkome genees. Ek het arthritis gekry omtrent `n jaar terug. But by His stripes I am healed. Ek het die kruk weggegooi en ek loop normaal sonder pyn. Ek het trane in my oë van blydskap, nederigheid en dankbaarheid teenoor Jesus my Koning vir Sy liefde en wonderbare genesing. 
Dankie Jesus ek loof en prys U.
Dankie Koning Jesus dat ek met `n borrelende hart wat van U goedheid, genade en genesing oorloop ook by my mond uitspoel. Dankie dat ek deel kan wees van Jesus is Lig om saam deel te neem aan die Bybellees marathon. Dankie dat U my krag gee om gehoorsaam te bly aan die 21 dae vas en dat U my volkome genees het. O, Gees van God dankie dat ek nou gevul is met U salwing en krag. Ek loof onse Grote God.
Deuteronomium 5 tot 12.
Ek moet die Here lief hê met my alles vir wat Hy my gegee het.
God is altyd met my (Emmanuel). Ons moet God nooit ooit vergeet nie en Hom ten volle dien en Hom altyd gehoorsaam. Daar is net een plek van aanbidding end it is die huis van die Here. Die plek van samekoms vir alle geleowiges.
Jy moet die Here hou God aanbid, dien en aanhang. Wanneer jy `n belofte aflê doen dit in die Naam van die Here. Prys Hom want Hy is God.

Wilma Bouwer
Dankie Jesus vir trane van geestelike groei en om makliker te kan bid vir ander.
Daniel – valsheid en verloning met afgode alle ongehoorsaamheid van God, dan verloor jy alle kragte. Met Sy groot genade, genade wat opraak dan kom jy tot sterwe na vele aanroeping. 
Spreuke – moenie wag, sluimer of slap of uistel nie. Dien God in gees en waarheid. Bly positief en erken God in alles van jou opstaan tot slaap. Alle lof en eer kom Hom alleen toe – vrug van die gees, vergewe, bely om tot reinheid te strewe. Hy gee kennis en leiding om jou tot  gereedheid te kry voor Sy koms. (ek het vir `n vrou gebid presies wat ek gelees het 2 ure omtrent na ek gelees het, wat God nie ken nie.) Vanmiddag besef ek dat ek haar van dieselfde ervaring vertel het, dat sy so hardop met God in Sy woord kan praat – Hy hoor alles en wag vir Sy tyd, niks is betroubaarder as God nie. 
Lukas – weer trane, dankie Jesus ek het na U gedraai, my keuse na my moederskoot. Wees altyd opreg eerlik die groot genade deur al die gelykenisse dis net God wat kan voorsien. Wêreldse goed beteken niks om na te jaag nie. Wees dankbaar vir wat jy het. Sy getrouheid is altyd onverwags. Sy tyd. Wees gedurig en aanhou bid om Hom te herinner. As jy praat wees altyd bemoedigend, pasop wat jou tong vrylaaat. Moenie grootmond wees en voorbok nie wees liewer agter in die ry met oop geestelike ore en oë. Net reg of verkeer en gehoorsaamheid sal jou voor God se troon bring. Dat daar nie vir ons gesê word gaan weg Ek ken jou nie. Dankie sien uit na die volgende Bybellees Marathon.

Tereza Rossouw
Wow wow wat `n voorreg was dit om die Woord so te kon lees en so baie te ervaar en te weet ons Vader se koms is baie naby en ons is net hier deur genade en moet die laaste dae bid en bid en net weet elke tree wat ons gee die Here is daar en ons moet mekaar dra en bystaan en weet daar wag meer vir ons as wat ons nou het en dit was absoluut `n eer en genade dat ek kon lees en mag die Here julle almal ryklik seen.

Louise Olivier 
Ek was ook een van die negatiewes wat gedink het watse afgerammeling die die Bybel gaan hierdie wees?! Watse nut gaan kom uit hierdie? Maar ek is so dankbaar dat Heilige Gees my oortuig het om my naam op te sit, al het ek net 1 keer gelees. My hele ervaring van die lees het my laat voel dat ons `n glimmer van die Hemel in die 4 dae ervaar het. Die samehorigheid, die kameraadskap was ongelooflik. Die bereidwilligheid van al die mense om net die Woord van God te wil hardop lees was fantasties. Tannie San se woorde van dat die demone God se woord gaan hoor het my hard getref en weereens besef ons stryd in nie teen vlees en bloed nie maar teen die bose geeste in die lug. Abba het ook baie spesifiek met my gepraat in die gedeelte wat ek moes lees. As daar ooit weer so lees gaan wees sal ek dit beslis weer doen. Ek gaan dit mis om elke kort-kort in whatsapp in te gaan en die vordering dop te hou en te bid vir die lesers wat nog volg. Wens ons kon maar altyd so ingestel gewees het op mekaar. Baie dankie Here en Sonja en span vir hierdie ervaring. Glory be to God!
Dit het ons drie dae en drie ure geneem om die Bybel te lees. Drie is ook getal van volheid en Drie Enige God. God is good!

Sonja Gerber
Die Here is wonderbaar. Ek lees Daniel. Ek is baie lief vir die eindtyd profiesië.
Maar eers lees ek van die 21 dae wat Daniel geen smaaklike spys en vleis en wyn geëet het en gedrink het nie. Ons wat nou vir 21 dae vas en bid om `n dieper intiemer verhouding met Abba Vader te bou. En waar Gabriel hom meedeel dat sy gebed is verhoor. Die Here antwoord gebede. Ons moet net Volhard in gebed en weet op die regte tyd kom Hy vir ons deur. 
Dan voel ek dat die oorleë tussen Ukrain en Rusland en Israel en die Palestyne in Daniël beskryf word en die Woord in vervulling kom hier van Daniel 9 af. Dan praat Hosea van SA en hoe die Here met die wat Hom nie vrees nie gaan afreken. Hallely-Yah, Here Jesus. Ons het U lief Here Jesus. Dankie dat U Woord met ons spreek. Amen.

Oni Loggenberg
Toe ons laas maand begin name opskryf vir die Bybellees en niemand van ons toe geweet of jy dit daardie spesifieke dag en tyd sou maak nie. Jy het nie geweet of jy sou gelukkig of hartseer wees op die spesifieke tyd nie. Ek het my naam in die begin tyd ingevul want het nie gelyk of iemand anders wou nie. om te begin met `n ding is nie altyd maklik nie. Min het ek geweet dit sou ook nie vir my wees nie. Ek begin met Genesis. En raak so bewoë en ek besef ek moes op daardie dag in daardie tydgleuf daardie woorde lees en hoor. Voor ek Woensdag begin het was ek die hele week hartgebroke. Ek wou wegkruip en nooit weer uitkom nie. Ek was soos Adam en Eva bang en “naak”.  Maar deur hierdie hele proses van Bybellees, in God se teenwoordigheid met die salwing wat so tasbaar is, het Jesus my weer heel gemaak. Soos Hy al op soveel ander kere ook gedoen het. Dankie Here.

George White
Aan God Almagtig al die eer en al die lof. Vir my was dit persoonlik die grootste voorreg om deel te kon hê aan hierdie pragtige projek. Ek het verlede jaar – 2023 – ‘n berekende besluit geneem om total en al my hele lewe en hart aan Jesus te gee en verlede sondag oggend was ek ook gedoop. Boonop kon ek hierin deel hê, wat `n voorreg. Jesus, die gedeeltes wat ek gelees het, het my met ‘n hernieude besef gelaat dat U my werkilk lief gehad het en nog steeds lief het. Ek is met ‘n spesifieke doel en plan vir my lewe geskape. Ek het nou besef dat omdat U my lief het, en my gered het uit die satan mag dat ek nie anders kan as om deur gehoorsaamheid aan U Woord, my liefde aan U te wys nie. 
Ek kan nie nou aan ‘n spesifieke Bybelboek of vers dink om uit te sonder nie. Al wat ek kan sê is dankie Jesus vir U offer aan die kruis gebring vir my. Ek wens mense wil wakker word en besef U is al wat ons nodig het, ongeag ons omstandighede.

Subscribe to Newsletter

Click to join movement

Please help us to keep on publishing news that brings Hope in Jesus:

>> Donate  >> Become a Super Subscriber

VISIT OUR YOUTUBE CHANNEL: https://www.youtube.com/gatewaynews100

COMMENTING GUIDELINES
You are welcome to engage with our articles by making comments [in the Comments area below] that add value to a topic or to engage in thoughtful, constructive discussion with fellow readers. Comments that contain vulgar language will be removed. Hostile, demeaning, disrespectful, propagandistic and off-topic comments may also be moved. This is a Christian website and if you wish to vent against Christian beliefs you have probably come to the wrong place and your comments may be removed. Ongoing debates and repetitiveness will not be tolerated. You will also disqualify yourself from commenting if you engage in trolling.

One Comment

  1. Praise ? God