Deur Neels Jackson — Oorspronklik gepubliseer in Beeld ’n Groot deurbraak is eergister (Dinsdag, Oktober 8) op die algemene sinode van die NG Kerk in Port Elizabeth gemaak toe ’n manier gevind is om die belydenis van Belhar in die kerk se belydenisgrondslag op te neem wat mense wat Belhar […]
Tag: Belhar-Belydenis
Nuusflits oor Belhar-Belydenis
Die NG Kerk se Algemene Sinode het vanmiddag besluit om die kerkordelike proses te begin wat tot die insluiting van die Belhar-Belydenis in die belydenisgrondslag van die NG Kerk kan lei. Per besluit moet twee-derdes van kerkrade Belhar met ‘n twee-derde stem goedkeur, waarna al die streeksinodes dit ook moet […]