Tag: earthquake

Nuus van Oos-Kaap sendelinge in Japan

[notice ]Hieride berig is van ‘n spesiale uitgawe van die Oos-Kaapse NG Kerk nuusbrief, Grens-Pos, oor die verskriklike aardbewing, voortgaande na-skokke, die tsunami en ontplooiende kernkragkrisis in Japan. [notice] Deur Danie Mouton Drie gesinne met noue Oos-Kaapse bande werk as sendelinge in Japan. Stephan en Keiko Smithdorff, met hul gesin, […]