Tag: Japan

Selfmoord neem dramaties toe in Japan

Deur Tobie de Wet Die selfmoordsyfer in die noordooste van Japan het die afgelope 100 dae met 39% gestyg en die owerheid het gewaarsku die land word deur ’n krisis van geestesgesondheid in die gesig gestaar. In die res van dié land, wat bekend is om sy hoë selfmoordsyfer, het […]

Tsunami update: thousands starting again

By Danie MoutonStephan Smithdorff was sent by the Uitenhage-North Dutch Reformed Church to carry out mission work under the banner of Operation Mobilisation. Here is Stephen’s report on the latest relief work in Japan: “Dear friends, “I just returned on Tuesday from a very fulfilling trip to the earthquake-tsunami stricken […]

Nuus van Oos-Kaap sendelinge in Japan

[notice ]Hieride berig is van ‘n spesiale uitgawe van die Oos-Kaapse NG Kerk nuusbrief, Grens-Pos, oor die verskriklike aardbewing, voortgaande na-skokke, die tsunami en ontplooiende kernkragkrisis in Japan. [notice] Deur Danie Mouton Drie gesinne met noue Oos-Kaapse bande werk as sendelinge in Japan. Stephan en Keiko Smithdorff, met hul gesin, […]