North West

Hettie Brittz vier lente by gesinspieknieks regdeur SA

Hettie Brittz, bekende ouerskapskrywer (Kweek kinders met Karakter / Kweek gesonde gesag / Kweek Dissipline met Deernis) en –spreker, tree tussen 1 en 8 September by pieknieks en praatjies in die Wes-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng en Oos-Kaap op tydens haar landswye Immergroen Lentefees. Dié inisiatief roep gesinne op om ‘n […]