Arts

Lady Grey Passiespel weer vanjaar aangebied

Die Lady Grey Passiespel, n jaarlikse produksie, wat Jesus Christus se geboorte, lewe, leiding, kruisdood, opstanding en Hemelvaart uitbeeld, word hierdie jaar vir tiende agtereenvolgende jaar aangebied. Hierdie gesamentlike projek van die Lady Grey Kunste-Akademie, die NG-gemeente en die groter gemeenskap van Lady Grey het ten doel het om die […]

Prophetic worship tour hits PE

Port Elizabeth Christians will enjoy the rare opportunity to attend a  two-day worship experience led by cutting edge prophetic worship duo Kamran  and Suzy Yaraei next week. Worship leader Suzy Wills Yaraei is at the forefront of prophetic worship and has been described by  Jesus Culture  worship leader Kim Walker-Smith […]

Paasproduksie vir nuwe Port Elizabeth teater

Deur Danie Mouton Obed Produksies in samewerking met Bay FM 107.9 bied van 13 tot 16 April die paasproduksie ‘Plek van die Hoofskedel’ in die nuwe Artuo Teatro in Port Elizabeth aan. Artuo is in Richmond Hill op die hoek van Glen en Richmond Park laan geleë. ‘Plek van die […]