News

Fisikus en kerkman sterf op 89

Oorspronklik gepubliseer in Beeld Die bekende wetenskaplike en kerkman dr. Louw Alberts (89) is gister in Pretoria dood. Alberts was ’n fiskus en onder meer professor aan die Universiteit van die Vrystaat en die destydse Randse Afrikaanse Universiteit, visepresident van die Raad vir Atoomkrag, direkteur-generaal van mineraal- en energiesake, en […]