Education

Wat die kerk in PE oor onderwys sê

Deur Danie Mouton “Die onderwysbedeling in Suid-Afrika, en spesifiek die Oos-Kaap, moet gered word,” blyk uit die terugvoer van ’n wyd-verteenwoordigende konsultasie tussen predikante en pastore in Port Elizabeth. Die konsultasie word beskryf as die mees verteenwoordigende gesprek ooit in Port Elizabeth se geskiedenis.  Die hele geloofspektrum, van denominasionele kerke, […]

Vyftien maniere waarop gemeentes skole kan ondersteun

Deur Danie Mouton Onderwys is in ‘n krisis in Suid-Afrika.  Dit het met interne probleme te doen, maar ook met die verbrokkeling van die vesel van die gemeenskap. Tydens ‘n ekumeniese gebedsgeleentheid  vir die onderwys in Port Elizabeth, het me NGI Bashman, hoof van die distrikskantoor van Onderwys in Uitenhage, […]

15 ways for churches to support schools

By Danie Mouton Internal problems in the Education Department were not the only factor behind the crisis in education in South Africa, said  Uitenhage District Office of Education head, Mrs N Bashman. Speaking at a recent Port Elizabeth prayer meeting attended  by church leaders and education department representatives, she said […]