The general synod of the Dutch Reformed Church this week agreed on a way forward which it hopes will stop bitter infighting over members’ differences regarding same-sex relationships and allow all to act according to their beliefs. The agreement was reached after the synod meeting in Benoni decided on Tuesday […]
Tag: NG Kerk
NG Kerk sê oor gays — 2015 besluit van die baan
Oorspronklik in Maroela Media gepubliseer Die besluit van die NG Kerk se buitengewone algemene sinode waar die gay kwessie weer onder die loep gekom het, is bekendgemaak. Die algemene sinode het herbevestig “dat die huwelik deur God ingestel is as ʼn heilige en lewenslange verbintenis tussen een man en een vrou […]
Jeugfokus by NG sinode in Oos-Kaapland
Deur Erika Ferreira Bring die kerk tot waar die kinders is, doen “huisbesoek” by kinders, en bemagtig ouers om self hul kinders se geloof te vorm, is van die raad wat verskeie kenners aan die Oos-Kaapse Sinode gegee het om so relevant vir die jeug te wees. Die jeug en […]
Nuusflits oor Belhar-Belydenis
Die NG Kerk se Algemene Sinode het vanmiddag besluit om die kerkordelike proses te begin wat tot die insluiting van die Belhar-Belydenis in die belydenisgrondslag van die NG Kerk kan lei. Per besluit moet twee-derdes van kerkrade Belhar met ‘n twee-derde stem goedkeur, waarna al die streeksinodes dit ook moet […]
NG Sinode veroordeel seksuele uitbuiting van vroue en kinders
Me Elize Morkel, ’n ervare sielkundige, het onlangs tydens die Wes-en-Suid-Kaapse sinodesitting ’n aanbieding oor diversiteit en geslagsgelykheid gehou. Die Sinode het in Mei 2011 by Goudini vergader. Me Morkel het die gesprek ingelei met stawende statistiek en die nodige agtergrond oor die verwoestende effek van pornografie, en die gevolge […]
Beswaar teen bewerings van plundering
Die NG Kerk het gister beswaar gemaak teen ‘n berig in Beeld waarin die kerk genoem is in verband met beweerde plundering van die staatskas in die skemerjare van die apartheidstyd. Media24 se koerante berig vandeesweek dat die Openbare Beskermer beoog om ‘n volledige ondersoek uit te voer. In die […]