Tag: NG Kerk

Nuusflits oor Belhar-Belydenis

Die NG Kerk se Algemene Sinode het vanmiddag besluit om die kerkordelike proses te begin wat tot die insluiting van die Belhar-Belydenis in die belydenisgrondslag van die NG Kerk kan lei. Per besluit moet twee-derdes van kerkrade Belhar met ‘n twee-derde stem goedkeur, waarna al die streeksinodes dit ook moet […]

NG Sinode veroordeel seksuele uitbuiting van vroue en kinders

Me Elize Morkel, ’n ervare sielkundige, het onlangs tydens die Wes-en-Suid-Kaapse sinodesitting ’n aanbieding oor diversiteit en geslagsgelykheid gehou. Die Sinode het in Mei 2011 by Goudini vergader.  Me Morkel het die gesprek ingelei met stawende statistiek en die nodige agtergrond oor die verwoestende effek van pornografie, en die gevolge […]

Beswaar teen bewerings van plundering

Die NG Kerk het gister beswaar gemaak teen ‘n berig in Beeld waarin die kerk genoem is in verband met beweerde plundering van die staatskas in die skemerjare van die apartheidstyd. Media24 se koerante berig vandeesweek dat die Openbare Beskermer beoog om ‘n volledige ondersoek uit te voer. In die […]