[notice]DANIE MOUTON vertel hoe ‘n dorpie in die Karoo seën begin ervaar het toe Christene saamwerk om behoeftige matrikulante prakties te ondersteun. Dit is ‘n inspirerende verhaal van die seën wat God uitgiet wanneer gelowiges in eenheid dien (Psalm 133)[/notice] Christene van verskillende kerke op Steytlerville het ‘n paar jaar […]
Author: Danie Mouton
Nuusflits oor Belhar-Belydenis
Die NG Kerk se Algemene Sinode het vanmiddag besluit om die kerkordelike proses te begin wat tot die insluiting van die Belhar-Belydenis in die belydenisgrondslag van die NG Kerk kan lei. Per besluit moet twee-derdes van kerkrade Belhar met ‘n twee-derde stem goedkeur, waarna al die streeksinodes dit ook moet […]
Bid vir die Springbokke
Ds Freddie Ayford, leraar van dié VGK-gemeente Huguenot, vra voorbidding vir Peter de Villiers (nasionale rugbyafrigter en lidmaat van die gemeente) en die nasionale rugbyspan op Sondag. Volgens ‘n berig in die NG Kerk van Wes- en Suid-Kaapland se Vrydagnuus nuusbrief, gaan die kerk tydens die erediens vir (soos hulle […]
Beswaar teen bewerings van plundering
Die NG Kerk het gister beswaar gemaak teen ‘n berig in Beeld waarin die kerk genoem is in verband met beweerde plundering van die staatskas in die skemerjare van die apartheidstyd. Media24 se koerante berig vandeesweek dat die Openbare Beskermer beoog om ‘n volledige ondersoek uit te voer. In die […]
Roepman, die fliek
Movie review deur Danie Mouton ROEPMAN – Film met Paul Eilers as regisseur en gegrond op Jan van Tonder se gelyknamige boek. Wat ’n wonderlike ervaring om ’n Afrikaanse fliek van Roepman se gehalte op die wye doek te sien. Dit is ’n fliek wat mens diep laat dink. Die […]
40 dae van persoonlike transformasie
Scot McKnight, Nuwe Testamentikus en professor in religious studies aan North Park Universiteit in Chicago, is ook ’n geesdriftige dissipel van Jesus en ’n blogger van formaat. Scot is bekend vir The Jesus Creed waarin hy op ’n pakkende manier skryf oor die sentrale gebod : om God bo alles […]
Geopende Deure maak ‘n oproep vir gebed na die dood van Osama bin Laden
Terwyl erkenning gegee word aan die menslike, politieke en militêre betekenis van Osama bin Laden se dood, veral waar dit diegene aangaan wat gely het onder die vreeslike geweld wat hy en sy organisasie wêreldwyd gepleeg het, erken Geopende Deure ook die Bybelse oproep om te bid vir diegene wat […]
Tsunami update: thousands starting again
By Danie MoutonStephan Smithdorff was sent by the Uitenhage-North Dutch Reformed Church to carry out mission work under the banner of Operation Mobilisation. Here is Stephen’s report on the latest relief work in Japan: “Dear friends, “I just returned on Tuesday from a very fulfilling trip to the earthquake-tsunami stricken […]
Nood van Libiese studente
Deur Danie Mouton Ds Jurie Goosen (Internasionale Studentebediening Stellenbosch) vertel meer oor die lot van Libiese studente in SA: Beste medegelowige Talle Libiese studente op die Stellenbosch kampus word geraak deur die oorlog in hul land. Baie is besorg oor die veiligheid van hul families in Noord-Afrika en sommige het […]
Drie Afrikaanse kerke reik saam ’n verklaring oor die verkiesing uit
Deur Danie Mouton Die voorsitters van die Algemene vergaderings van drie Afrikaanse kerke het ‘n gesamentlike verklaring oor die komende verkiesing uitgereik waarin burgers aangemoedig word om te stem. Hulle skryf onder meer: Verantwoordelike Christene mag nie die geleentheid om ‘n positiewe invloed op die regeerders van die land uit […]